Skip to Content

Williston Gholfklub

Willie Deyezel gholfbaan op Williston het olie en sand setperke. Hier is 9 putjies met 2 bowwe elk so kan 18 rondtes speel.Hier is ook ‘n kroeg en braai area wat gholfdae gesellig maak. Behalwe vir gholf word die saal uitverhuurGholbaan is elke Saterdag oop so van 10:00am tot 23:00, res van die week baan is net oop op vooraf bespreking by Jakkie Barnard: 0761030429Met De Wet straat uit tot op grondpad en neem die paadjie links net voor die tennis bane en ry tot by gholfklub

Sien & Doen
Fasiliteite

Subcategories: Fasiliteite

Bookings: Verpligtend
Fasiliteite
  • Gholfbaan
Dienste
Klub / Vereniging

Subcategories: Klub / Vereniging

Bookings: Verpligtend
Klub / Vereniging
  • Gholfklub
Skakel gekopieer!
Fasiliteite Klub / Vereniging

Kontakbesonderhede

  Wys telefoonnommer

  Wys e-pos


Handelsure

  • Monday: Closed
  • Tuesday: Closed
  • Wednesday: Closed
  • Thursday: Closed
  • Friday: Closed
  • Saturday: 10 am – 10 pm
  • Sunday: Closed

Adres

Boom Str, Williston

Hou reguit aan met Boom Straat verby die Skou grond perde kampe, Die baksteen gebou is die klubhuis