Skip to Content

Waterval buite Nieuwoudtville

Nieuwoudtville se waterval is altyd ‘n besonderse belewenis na lekker reën. Daar is twee watervalle. Die groot hoof waterval en dan ’n kleintjie in die aanloop tot die hoof een. Dis ‘n baie kort dog mooi stappie met die paadjies tussen die blomme deur.

Die waterval is nie standhoudend nie. Hierdie fotos is 22 Aug 2022 geneem.

Sien & Doen
Besienswaardigheid

Subcategories: Besienswaardigheid

Besienswaardigheid
  • Waterval
Skakel gekopieer!
Besienswaardigheid

Adres

R357, Nieuwoudtville

Op die R357 rigting Loeriesfontein