Waterval buite Nieuwoudtville
Nieuwoudtville se waterval is altyd ‘n besonderse belewenis na lekker reën. Daar is twee watervalle. Die groot hoof waterval en dan ’n kleintjie in die aanloop tot die hoof een. Dis ‘n baie kort dog mooi stappie met die paadjies tussen die blomme deur.
Die waterval is nie standhoudend nie. Hierdie fotos is 22 Aug 2022 geneem.
Sien & Doen
Besienswaardigheid