Skip to Content

Local is Lekker Tuisnywerheid

Local is lekker Tuisnywerheid verskaf heerlike huiskos, vinnige wegneem etes sowel as die lekkerste ingele en gebak.  Daar is oulike geskenke vir toeriste wat deur Pofadder ry en opsoek is na 'n plaaslike aandenking.

Ons spesialiseer ook in die maak van platters vir funksies, koeke vir okasies en gekookte maaltye vir die persone wat laat werk.

Kom besoek ons vir die lekkerste jaffels en koeksisters in die kontrei!

Eet & Drink
Tuisnywerheid Wegneemetes

Subcategories: Tuisnywerheid, Wegneemetes

Generies
  • Geskenkwinkel
Menu
  • Hoofmaaltye
  • Koffie en tee
  • Ligte etes
  • Soet en sout lekkernye
  • Wegneemetes
Skakel gekopieer!
Tuisnywerheid Wegneemetes

Kontakbesonderhede

  Wys telefoonnommer

  Wys e-pos


Handelsure

  • Monday: 5 am – 8 pm
  • Tuesday: 5 am – 8 pm
  • Wednesday: 5 am – 8 pm
  • Thursday: 5 am – 8 pm
  • Friday: 5 am – 8 pm
  • Saturday: 5 am – 8 pm
  • Sunday: 7 am – 6 pm

Adres

1 Skool Street,, Pofadder