Skip to Content

KVB Gemeenskapsfonds Trust

Victoria-Wes Wildsfees is ‘n unieke fondsinsameling-projek deur die gemeenskap vir die gemeenskap.  Die wildsfees fonds word bestuur deur die KVB Gemeenskapsfonds Trust, wat grootliks ondersteuning bied aan ons plaaslike ouetehuis, Huis Frieda Kempen, asook ons plaaslike privaat laerskool, Elior Akademie.

Verskilmakers
Sektor
  • Dorp verbetering
  • Maatskaplikesorg
Skakel gekopieer!

Kontakbesonderhede

  Wys telefoonnommer

  Wys e-pos


Handelsure

No set trading hours


Adres

Kerk str 94, Victoria West