Skip to Content

Kleinpoort Padstal

Geleë op die R75 tussen Jansenville en Uitenhage sal jy ons sommer teen die hoofpad kry vir 'n lekker vinnige stop vir lekker koffie, lekkernye en toilet geriewe.  Ons verskaf lekker vars Wildspasteie, biltong & droëwors en ietsie soet.  Binnekort is ons speelarea ook uitgesorteer vir die kinders om hulle te geniet.

Eet & Drink
Padstal

Subcategories: Padstal

Generies
  • Geskenkwinkel
  • Wi-fi
Menu
  • Bedien alkohol
  • Koffie en tee
  • Ligte etes
  • Soet en sout lekkernye
  • Wegneemetes
Skakel gekopieer!
Padstal

Kontakbesonderhede

  Wys telefoonnommer

  Wys e-pos


Handelsure

  • Monday: 7 am – 6 pm
  • Tuesday: 7 am – 6 pm
  • Wednesday: 7 am – 6 pm
  • Thursday: 7 am – 6 pm
  • Friday: 7 am – 6 pm
  • Saturday: 7 am – 6 pm
  • Sunday: 7 am – 3 pm

Adres

R75,, Kleinpoort

op jou pad na Uitenhage