Skip to Content

Karoo Arthouse

Die Karoo Arthouse is 'n koel uitstalruimte in die hoofstraat van Steytlerville. Die gallery vertoon werk van 'n kreatiewe klomp mense wat in Steytlerville woon en werk, maar ook kuns waarvan die eienaars hou van elders.  Die gallery word ook gebruik as 'n yoga ateljee. 

Grafiese kuns, juwele, keramiek, beeldhouwerk, skilderye en illustrasiekuns, en alles wat mooi en interessant is, word uitgestal. Die kunstenaar (Zak Benjamin) en juwelier (Gene Arundel) werk op die perseel en verwelkom ook besoekers na hulle ateljees. Maak gerus 'n afspraak. 

Sien & Doen
Besienswaardigheid

Subcategories: Besienswaardigheid

Bookings: Verkieslik
Besienswaardigheid
  • Galery
  • Kuns
Skakel gekopieer!
Besienswaardigheid

Kontakbesonderhede

  Wys telefoonnommer

  Wys e-pos


Handelsure

  • Monday: 9 am – 4 pm
  • Tuesday: 9 am – 4 pm
  • Wednesday: 9 am – 4 pm
  • Thursday: 9 am – 4 pm
  • Friday: 9 am – 4 pm
  • Saturday: 9 am – 4 pm
  • Sunday: 10:30 am – 2 pm

Adres

33 Piet Retief Street, Steytlerville