Skip to Content

Imvelo Huis

Ontvlug na 'n rustige selfsorgverblyf, perfek vir gesinne, asook reisigers. Ontspan in die rustige Karoo-landskap, met 'n oop veld agter jou tuin - ideaal vir onspan, voëlkyk, en sielsrus. 

Hierdie gesellige gastehuis het ook 'n toegewyde werkspasie, wat dit gemaklik maak vir afstandwerkers. Of jy net vinnig deurreis, of langer bly, is Imvelo Huis 'n welkome hawe - vir vredesoekers tot avonturiers! 

Akkommodasie
Gastehuis Selfsorg

Subcategories: Gastehuis, Selfsorg

Algemene Info
  • Braaihout beskikbaar
Geriewe
  • Braai
  • Lugverkoeling
  • Veilige parkering
  • Wi-fi
Selfsorg
  • Basies - stoof en nodigste
Tariff & Capacity
  • Total Units: 1
  • Total Rooms: 4
  • Total Guests: 8
Skakel gekopieer!
Gastehuis Selfsorg

Kontakbesonderhede

  Wys telefoonnommer

  Wys e-pos


Handelsure

No set trading hours


Adres

31 Murray Street, Beaufort West

1. Vanaf die N1, ry oos in Voortrekkerweg. 2. Gaan voort op Voortrekkerweg vir 1.4 km, draai dan links na Lubbestraat. 3. Volg Lubbestraat tot by ’n T-aansluiting by Murraystraat. 4. Draai regs in Murraystraat en ry vir +- 140 meter. 5. Imvelo-huis sal aan jou linkerkant wees by 31 Murraystraat.