Imvelo Huis
Ontvlug na 'n rustige selfsorgverblyf, perfek vir gesinne, asook reisigers. Ontspan in die rustige Karoo-landskap, met 'n oop veld agter jou tuin - ideaal vir onspan, voëlkyk, en sielsrus.
Hierdie gesellige gastehuis het ook 'n toegewyde werkspasie, wat dit gemaklik maak vir afstandwerkers. Of jy net vinnig deurreis, of langer bly, is Imvelo Huis 'n welkome hawe - vir vredesoekers tot avonturiers!
Akkommodasie
Algemene Info
Geriewe
Selfsorg
Tariff & Capacity