Skip to Content

Gert Sarrisam

Gert Engelbrecht of soos hy bekend staan Gert Sarrisam is ‘n Namakwalander in murg en been. Gebore op die plaas Sarrisam is waar hy nog steeds bly en werk. Hy het ‘n passie om stories van die area oor te vertel dat dit behoue bly vir die nageslag. Buiten sy museum op sy plaas het hy ook al drie boeke geskryf.

  • Vonke uit die Koeroeklip
  • As murasies kon praat
  • Vammalewe se vuurstories vat vlam

Kontak hom gerus om by hom te bestel.

Produkte
Leesstof

Subcategories: Leesstof

Leesstof
  • Stories
How to Buy
  • Direk
Skakel gekopieer!
Leesstof

Kontakbesonderhede

  Wys telefoonnommer

  Wys e-pos


Handelsure

  • Monday: 9 am – 5 pm
  • Tuesday: 9 am – 5 pm
  • Wednesday: 9 am – 5 pm
  • Thursday: 9 am – 5 pm
  • Friday: 9 am – 5 pm
  • Saturday: Closed
  • Sunday: Closed

Adres

Geen fisiese adres