Skip to Content

Dorschfontein Guest Farm

Dorschfontein Guest Farm bied selfsorg akkommodasie aan op 'n pragtige Karooplaas in die Steytlerville area.  

Old Farmhouse is 'n gerieflike drieslaapkamerhuis wat 6 persone kan huisves.

Dorschfontein Guest Farm (Veld Cottage) bied selfsorg akkommodasie aan in 'n pragtige selfsorg huisie op 'n werkende Karooplaas in die Steytlerville area.    Veld Cottage het een slaapkamer met 'n koningsgrootte bed asook 2 enkelbeddens in 'n groot oop leefarea.  Die  leefarea het 'n volledig ingerigte kombuis asook 'n binnebraai.  Daar is 'n pitbraai op die groot oop stoep wat uitkyk op ons pragtige Karoo.

Akkommodasie
Selfsorg Plaasverblyf

Subcategories: Selfsorg, Plaasverblyf

Algemene Info
  • Geen selfoon ontvangs
  • Selfoon ontvangs sleg
Ete Opsies
  • Braaipakke
Geriewe
  • Braai
  • Klerewas Geriewe
  • Swembad
  • Veilige parkering
Selfsorg
  • Ten volle - oond en ekstras
Tariff & Capacity
  • Tariff From: R1,400.00 (Per Unit)
  • Total Units: 2
  • Total Rooms: 4
  • Total Guests: 8
Skakel gekopieer!
Selfsorg Plaasverblyf

Kontakbesonderhede

  Wys telefoonnommer

  Wys e-pos

  https://www.dorschfontein.co.za


Adres

Dorschfontein Guest Farm, Dorschfontein Road, Steytlerville