Skip to Content

Die Letterklip

Die Letterklip is as 'n erfenisterrein geregistreer.  Engelse troepe het hierdie indrukwekkende klipformasie as fort gebruik. Daar is verskeie offisiere se name in die rotswande gegraveer sowel as die Moffat regiment se wapen.

Maak asseblief net die hek toe elke keer as jy daar deur. 

Sien & Doen
Besienswaardigheid

Subcategories: Besienswaardigheid

Besienswaardigheid
  • Geografie
  • Geskiedkundig
Skakel gekopieer!
Besienswaardigheid

Adres

Off Main road, Garies

Net buite die dorp (minder as 1km) op 'n plaas