Die Letterklip
Die Letterklip is as 'n erfenisterrein geregistreer. Engelse troepe het hierdie indrukwekkende klipformasie as fort gebruik. Daar is verskeie offisiere se name in die rotswande gegraveer sowel as die Moffat regiment se wapen.
Maak asseblief net die hek toe elke keer as jy daar deur.
Sien & Doen
Besienswaardigheid