Skip to Content

Die Ketel

Die Ketel is waar jy lafenis sal kry in Vosburg. Sit aan vir ‘n heerlike ete, lekker koffie of dalk Kaaskoek. Jy gaan ook hier ‘n lekker paar Karoo tjoppie kan koop om vanaand op die kole te braai en beskuit vir more oggend se ontbyt.

Die Ketel – Koffiewinkel en tuisnywerheid word deur 5 vroue van die distrik bedryf wat saam te werk om vir jou hul plaasvars produkte en bak en brou te bied.

Eet & Drink
Koffiewinkel Tuisnywerheid

Subcategories: Koffiewinkel, Tuisnywerheid

Generies
  • Geskenkwinkel
Menu
  • Koffie en tee
  • Ligte etes
  • Soet en sout lekkernye
Dienste
Kruideniersware

Subcategories: Kruideniersware

Algemeen
  • Dit-en-Dat
  • Geskenkwinkel
Kruideniersware
  • Dit-en-Dat
  • Vleis
Skakel gekopieer!
Koffiewinkel Tuisnywerheid Kruideniersware

Kontakbesonderhede

  Wys telefoonnommer

  Wys e-pos


Handelsure

  • Monday: 9 am – 4 pm
  • Tuesday: 9 am – 4 pm
  • Wednesday: 9 am – 4 pm
  • Thursday: 9 am – 4 pm
  • Friday: 9 am – 4 pm
  • Saturday: 9 am – 12 pm
  • Sunday: Closed

Adres

33 Market Steet, Vosburg