Die Ketel
Die Ketel is waar jy lafenis sal kry in Vosburg. Sit aan vir ‘n heerlike ete, lekker koffie of dalk Kaaskoek. Jy gaan ook hier ‘n lekker paar Karoo tjoppie kan koop om vanaand op die kole te braai en beskuit vir more oggend se ontbyt.
Die Ketel – Koffiewinkel en tuisnywerheid word deur 5 vroue van die distrik bedryf wat saam te werk om vir jou hul plaasvars produkte en bak en brou te bied.
Eet & Drink
Generies
Menu
Dienste
Algemeen
Kruideniersware