Skip to Content

Delikaat Bed & Coffee

Welkom by Delikaat Bed & Coffee. Kom gerus binne en geniet 'n vars koppie koffie, gekomplimenteer met 'n sappige Wortelkoek of enige ander vars gebak.

Ons ondersteun graag klein en plaaslike besighede, dus sal julle allerhande handgemaakte geskenke sien, boerseep, tuisgebak en vele meer. Die gebottelde olyfolie kom van ons eie Hoerskool Prieska en pimpelneute van Karoo Pistachios en Senqu River.

Ons wood-fire pizza's word met die beste bestandele gemaak en gevul tot op die rante!

Vars pasteie en roomys is altyd 'n gunsteling.

Op 'n lekker Somersdag, bring die hele gesin en kom sit buite onder die boom en laat die kinders baljaar in die speelarea.

Eet & Drink
Koffiewinkel Restaurant Tuisnywerheid Wegneemetes Deli

Subcategories: Koffiewinkel, Restaurant, Tuisnywerheid, Wegneemetes, Deli

Generies
  • Geskenkwinkel
Menu
  • Hoofmaaltye
  • Koffie en tee
  • Ligte etes
  • Soet en sout lekkernye
  • Wegneemetes
Skakel gekopieer!
Koffiewinkel Restaurant Tuisnywerheid Wegneemetes Deli

Kontakbesonderhede

  Wys telefoonnommer

  Wys e-pos


Handelsure

  • Monday: 8 am – 5 pm
  • Tuesday: 8 am – 5 pm
  • Wednesday: 8 am – 5 pm
  • Thursday: 8 am – 5 pm
  • Friday: 8 am – 5 pm
  • Saturday: 8 am – 1 pm
  • Sunday: Closed

Adres

31 Arbeck Street, Prieska