Skip to Content

Apollo Teater

Die Apollo Teater in Victoria-Wes is die oudste Art Deco teater in Suid-Afrika en een van die oudste film teaters in die land.  Die pragtige, historiese teater word nog goed onderhou en is daagliks oop vir besoeke aan die museum, geskenkwinkel en koffiewinkel.  Kuns en kultuur in die Noord Kaap word hier lewending gehou deur gereelde musiek konserte, teater produksies asook plaaslike produksies en events te huisves.  Die teater is ook beskikbaar om te huur vir funksies en privaat film vertonings.  As jy deur Victoria-Wes kom, is 'n besoek aan die Apollo teater 'n MOET!

Eet & Drink
Koffiewinkel

Subcategories: Koffiewinkel

Generies
  • Geskenkwinkel
  • Lewendige vermaak geleenthede
Menu
  • Koffie en tee
  • Soet en sout lekkernye
Sien & Doen
Besienswaardigheid Aktiwiteit

Subcategories: Besienswaardigheid, Aktiwiteit

Aktiwiteit
  • Teater
  • Toere
  • Uitstalling
  • Vermaak
  • Werkswinkel
Besienswaardigheid
  • Galery
  • Geskiedkundig
  • Kuns
  • Museum en/of Monument
Dienste
Venue Toerisme Ander dienste

Subcategories: Venue, Toerisme, Ander dienste

Algemeen
  • Boeke
  • Geskenkwinkel
Toerisme
  • Inligtingsentrum
  • Toergids
Tweedehands
  • Boeke
Venue
  • Kinderpartytjies
  • Korporatiewe funksies
  • Opleiding en konferensie fasiliteite
  • Reunies
  • Spanbou
  • Spesiale funksies
  • Teepartytjies
Produkte
Kuns Liggaam & skoonheid Spens

Subcategories: Kuns, Liggaam & skoonheid, Spens

Kuns
  • Skilder
Liggaam & skoonheid
  • Lyfsorg
Spens
  • Gebak
  • Ingemaakte en verpakte kos
How to Buy
  • Direk
Verskilmakers
Dorpsontwikkeling Nie-winsgewende organisasie Gemeenskapsprojek

Subcategories: Dorpsontwikkeling, Nie-winsgewende organisasie, Gemeenskapsprojek

Sektor
  • Dorp verbetering
  • Jeug-ontwikkeling
  • Kuns en kultuur
  • Vaardighede ontwikkeling
Skakel gekopieer!
Koffiewinkel Besienswaardigheid Aktiwiteit Venue Toerisme Ander dienste Kuns Liggaam & skoonheid Spens Dorpsontwikkeling Nie-winsgewende organisasie Gemeenskapsprojek

Kontakbesonderhede

  Wys telefoonnommer

  Wys e-pos


Handelsure

  • Monday: 9 am – 4 pm
  • Tuesday: 9 am – 4 pm
  • Wednesday: 9 am – 4 pm
  • Thursday: 1 pm – 4 pm
  • Friday: 9 am – 2 pm
  • Saturday: 9 am – 12 pm
  • Sunday: Closed

Adres

88 Church Street, Victoria West