Skip to Content

Annelise Vorster Meyer

Annelise Vorster Meyer is 'n Karoo kind in hart en siel.

Annelise vind inspirasie vir haar skilderye, in die oopheid en die stilte van die Karoo se  landskappe, diere en mense. Hierdie nederige, siggestremde kunstenares verras ons gereeld met haar pragtige foto's, en  haar skilderye is al oor die hele wêreld versprei. Sy het die besonderse talent om die aanskouer te betrek by haar eie waarneming en besonderse ervaring van die Karoo.  Sy gebruik kleur, tekstuur en komposisie om 'n stukkie hemel tot in jou huis of kantoor te bring. Paletmesse en olieverf is haar voorkeur medium. Haar gesogte Karoo foto' is al deur Maroela Media en SABC gebruik. Sy het 'n B.A. graad in Beeldende Kunste, verwerf aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Annelise se skilderye en haar borrelende persoonlikheid is een van die grootste toeriste aantreklikhede in Loxton.

Produkte
Kuns

Subcategories: Kuns

Kuns
  • Skilder
How to Buy
  • Direk
  • Aanlyn
Skakel gekopieer!
Kuns

Kontakbesonderhede

  Wys telefoonnommer

  Wys e-pos


Handelsure

  • Monday: 9 am – 4 pm
  • Tuesday: 9 am – 4 pm
  • Wednesday: 9 am – 4 pm
  • Thursday: 9 am – 4 pm
  • Friday: 9 am – 4 pm
  • Saturday: Closed
  • Sunday: Closed

Adres

40 Beaufort Street, Loxton