Wapad Gastehuis
Wapad Gastehuis is in 'n rustige, stil omgewing op die rand van die dorp. Die hoof gebou is historiese sandsteen gebou wat gerestoureer is om Semi-Selfsorg eenhede aan gaste te bied. Kinders en troeteldiere is welkom. Daar is ook 'n restaurant op die perseel. Ons kan groepe van 17 mense akkommodeer.
Akkommodasie
Ete Opsies
Geriewe
Selfsorg
Tariff & Capacity
Eet & Drink
Generies
Menu