TNG Records
TNG Recordsis ‘n nie-winsgewende organisasie wat ‘n verskil maak onder die jeug deur kuns en kultuur. Ons hou geleenthede waar die plaaslike musikante hul talente kan deel, betrokke by naskoolse kunste program vir kinders en bied ondersteuning vir opkomende musikante in ons dorp.
Verskilmakers
Sektor