The Hedgehog padstal
Kalahari juweel gelee net buite Groblershoop op die pad na Upington. Heerlike roosterkoek-burgers, tuisgemaakte "woodfire" pizza's en vele meer. Oranjerivier wyn kelders se wyne kan hier gekoop en geproe word. Rustige plaas atmosfeer.
Eet & Drink
Generies
Menu