Ring of Stones
Hierdie Ring van klippe is opgerig deur Boplaas wyne ter ere van die antieke landbouers wat klipsirkels gebou het om die verandering van die seisoene te bepaal wat weer die oessiklusse en hul lewenswyse bepaal het. Hulle reserwe wyn noem hulle ook “Ring of Stone”
Hierdie klipsirkel kan jy besoek reg oorkant Boplaas se proe venue.
Sien & Doen
Besienswaardigheid