Pear Tree Camping
Peerboom kampeerplek is geleë in die hartjie van die boomryke Loxton. Twee gerieflike staan plekke besit elkeen 'n privaat badkamer en opwasgeriewe, met warm water en 'n kragpunt.Kom verken ons rustige strate. Ervaar die lanings peerbome in volle blom, gedurende Oktober. Kom stap deur ons rustige strate en week jou moeë voete in die koel water van Loxton se leivore. Ervaar die geroep van uile en bewonder die Karoo se sterreprag. Kom, steek jou kampvuur aan. Ons wag reeds vir jou.
Akkommodasie
Geriewe
Kampering
Tariff & Capacity