Op Vakansie Bye Boerdery
Op Vakansie Boerdery is 'n familie-boerdery waar ons skaapboerdery en byeboerdery kombineer om natuurlike, handgemaakte produkte te sep. Ons gebruik suiwer skaapvet en byewas, saam met ander natuurlike bestanddele, om kwaliteit velsorgprodukte te maak, insluitend balsems, botters, salwe en natuurllike deodorante.
Ons fokus is om volhoubare en natuurlike produkte aan te bied wat die beste van die natuur aan jou bring.
Produkte
Boerdery
Liggaam & skoonheid
Spens
How to Buy