Okiep Museum
Die museum het 'n klein saamgestelde geskiedenis van die myn bedrywighede in O'kiep.
Dit sluit in Koerant uittreksels foto's en minerale van die O'kiep koper bied.
Toegang na museum is wel deur konferensie sentrum, dus is die museum nie toeganklik as die konferensie fasiliteite in gebruik is nie.
Sien & Doen
Bookings: Verkieslik
Besienswaardigheid