Okiep Country Hotel
Okiep Country Hotel*** is die perfekte oornagplek tussen Kaapstad na Windhoek en verder. Geleë in die hartjie van Namakwaland op die N7. Dit is jou 1-stop-akkommodasieplek wat 'n kroeg, restaurant, swembad en selfs selfsorgkamers en -huise bied. Malcolm en sy vriendelike personeel sien uit daarna om julle te ontvang.
Akkommodasie
Geriewe
Tariff & Capacity
Eet & Drink
Generies
Menu