Skip to Content

Moeder Aarde

Die historiese huis waarin die winkel gelee is dateer uit 1854 en is op die oorspronklike erf nr 1. Ek skilder binne die winkel so my studio spasie is waar die ingang vd winkel is. Kunswerke, handgemaakte items en oudhede is als deel vd winkel. Pragtige Handgemaakte Volstruiseier produkte is ook hier te koop. Byvoorbeeld. Birdfeeders en tea candle holders..

Winkel ure:

Weeksdae 8h30 tot 16h00

Saterdae en Vakansiedae 9h00 tot 13h00 en met spesiale feeste in die dorp Sondae ook oop.Sou ons gesluitvwees om vinnig "treasure hunting" te doen vir die winkel sal die swartbord nie buite uitgesit word nie en op die ingangs deur sal geskryf word vir die tyd wat die winkel gesluit is.

Dienste
Tweedehands
Algemeen
  • Dit-en-Dat
  • Oudhede
Kruideniersware
  • Dit-en-Dat
Tweedehands
  • Dit-en-Dat
Produkte
Kuns
Kuns
  • Skilder
How to Buy
  • Eie winkel
Link copied!
Tweedehands Kuns

Contact Details

  Show phone number

  Show email


Trading hours

  • Monday: 8:30 am – 4 pm
  • Tuesday: 8:30 am – 4 pm
  • Wednesday: 8:30 am – 4 pm
  • Thursday: 8:30 am – 4 pm
  • Friday: 8:30 am – 4 pm
  • Saturday: 9 am – 1 pm
  • Sunday: Closed

Address

Parsonage str 2, Prince Albert