Kogmanskloofpas
Hierdie pas is 1873-1877 gebou deur Thomas Charles John Bain (1830-1893), seun van die pionierpadbouer Andrew Geddes Bain.Thomas Bain het baie paaie en twee-en-twintig passe in die Kaapkolonie gebou.
Sien & Doen
Besienswaardigheid