Skip to Content

Kerkboom

“Onder hierdie boom het die Ds. Philip Faure en Ds. William Robertson, afgevaardigdes van die Kaapse Sinodale kommissie, op 9 November 1848 die eerste nagmaal in die Nederduitse gereformeerde gemeente Rietrivier aan die 32 lidmate bedien. “
So dit wil sê hierdie boom is al ouer as 175 jaar.
Die boom is ook as Nasionale gedenkwaardigheid geregistreer. 
Sien & Doen
Besienswaardigheid
Besienswaardigheid
  • Geskiedkundig
  • Museum en/of Monument
Link copied!
Besienswaardigheid

Trading hours

No set trading hours


Address

E Burger street, Fauresmith