Skip to Content

Karoo Rustigheid gasteplaas

Karoo Rustigheid is net 20km vanaf die bekende OUBERG-pas geleë. Wes van Sutherland op die Roggeveld bergreeks.

Ons verwelkom jou graag op ons plaas waar jy heeltemal veilig, vry kan voel en jy kan ontspan, ontspan en totale gemoedsrus ervaar... Jy kan ook by ons werkende merino-skaapplaas aktiwiteite aansluit as jy wil. Baie welkom.

Kom ervaar die koudste dorp in SA en die mooiste sneeuval in die winterseisoen. Somertyd, ontspan net by die groot plaasdam en roei die boot en ervaar al die voëllewe ens van die plaas.

Kinders kan veilig op die plaas swem en met hul fietse ry. Stap- en fietsryroetes.

Drie groot gastehuise om van te kies op Karoo Rustigheid gasteplaas, Sutherland.

Dit is veilig vir die hele gesin. 

Sit terug, ontspan, braai, vars Karoo-lamtjops, van die plaas af, kyk op en jy sal verbaas wees oor die prentjiemooi melkweg en sterre van die plaas af. Geen ligbesoedeling nie.

Dis net 350km vanaf Kaapstad vir 'n vinnige "reset" naweek of langnaweek of vakansie solank jy wil op die plaas by ons.

Ons deel graag ons plaas, rus en vrede, karoo gasvryheid met julle.

Akkommodasie
Gastehuis Selfsorg Plaasverblyf
Ete Opsies
  • Braaipakke
  • Etes net op vooraf-bespreking
Geriewe
  • Braai
  • Kaggel
  • Klerewas Geriewe
  • Sateliet TV
  • Swembad
  • Veilige parkering
  • Wi-fi
Selfsorg
  • Ten volle - oond en ekstras
Tariff & Capacity
  • Tariff From: R500.00 (Per Person)
  • Total Units: 2
  • Total Rooms: 9
  • Total Guests: 15
Sien & Doen
Besienswaardigheid Avontuur
Bookings: Verpligtend
Avontuur
  • Bergfiets
  • Fietsry
  • Staproetes - kort
  • Swemgat
  • Voëlkyk
Besienswaardigheid
  • Blomme en Bome
  • Diere / Voëls
  • Sterrekyk
Fasiliteite
  • Swembad
Link copied!
Gastehuis Selfsorg Plaasverblyf Besienswaardigheid Avontuur

Contact Details

  Show phone number

  Show email

  https://www.karoorustigheid.co.za


Trading hours

  • Monday: 8 am – 5 pm
  • Tuesday: 8 am – 5 pm
  • Wednesday: 8 am – 5 pm
  • Thursday: 8 am – 5 pm
  • Friday: 8 am – 5 pm
  • Saturday: 8 am – 1 pm
  • Sunday: Closed

Address

Koornlandskloof Farm, Sutherland

Karoo Rustigheid gasteplaas, Koornlandskloof plaas , 47km wes van Sutherland.