Karoo Fossil Tours
Die kombinasie en hoeveelheid spore van proto-mammals is uniek in die hele wereld. Die spore is gemaak deur diere wat uiteindelik tot mammalia gelei het en uiteindelik tot jou, die observer. Jy kyk na die oudste, indirekte voorbeelde van jou oorsprong en dit in 'n omgewing, wat met reg gese, na verwys kan word as die : Cradle of mammal-kind, wat die Cradle of Human-kind moontlik gemaak het.
Toer tye:
- 9.00vm
- 2.00nm
'n Waterbottel met vloeistof, gemaklike stap skoene, sonbeskerming met SPF 50 faktor en/of ' n hoed word ten sterkste aanbeveel.
Bespreek 'n Avontuur
Stap terug in tyd – Fossieltoer deur die hart van die Karoo! 
Wat om te verwag:
Sterrekyk-aand onder die Sutherland-naghemel
Fossiel-lesings & uitstallings deur Jaco Groenewald
Veldwerk & fossielsoektog op versteekte terreine
Paleo-spore en geologie by Gansfontein
Volledige etes & akkommodasie ingesluit
Eie vervoer | Rigting kan aangepas word (Sutherland → Fraserburg óf andersom)
Toere is aanpasbaar volgens kliënte se behoeftes. Kontak ons vir meer inligting of om te bespreek!