Inspirasie muurskilderye 2
CAT (Cradock Art Town) is 'n inisiatief waar 'n groep inwoners, verenig in hul passie om die dorp se ekonomiese en estetiese aspekte te verbeter. Een van die projekte is muurskilderye met 'n inspirerende tema in die dorp. Die muurskilderye word gedoen wanneer finansies beskikbaar is om vir die hulpbronne te betaal.
Sien & Doen
Besienswaardigheid