Hvd Diensstasie
Gerieflike dienssentrum met verskeie dienste.
Petrol stasie en algemene geriefswinkel wat verskeie basiese produkte. Wegneem etes van burgers, pasteie en toebroodjies om te geniet, asook ‘n drank drankwinkel.
Let op die winkel tye: elk dag 7:30 - 18:00 behalwe Sondag 9:00-12:00
Petrol stasie 24hr
Eet & Drink
Menu
Dienste
Algemeen
Kruideniersware
Voertuig