Donkin Deli
Jou alles in een stop. Kry jou vleis wat jy vanaand wil braai en terwyl jy wag kan jy ’n heerlike tuisgemaakte roosterboordjie en boeretroos geniet.Jy kan ook lekker droëwors en biltong kry by ons slaghuis en in ons koffie winkel plaas vars eiers, iets vir die soettand en ons baie populêre tuisgemaakte pasteie. Ons kyk uit vir jou.
Eet & Drink
Generies
Menu
Dienste
Algemeen
Kruideniersware