Donkie standbeeld
Donkiestandbeeld op Upington met die Kalahari Oranje Museum in die agtergrond.
Die beeld in brons is in 1984 opgerig en is die werk van Hennie Potgieter.
Die standbeeld is op die terrein waar die museum ook is en hul deel dit met 'n restourant. So al is die museum toe kan die standbeeld steeds besigtig word.
Sien & Doen
Besienswaardigheid