Skip to Content

Die Tuishuise & Victoria Manor

Die Tuishuise (gastehuise) bied 'n stukkie lewe uit die middel 1800's, wat ideaal is vir gesinne, vriende, reüniegroepe, troeteldiere ens., terwyl Victoria Manor (een van Suid-Afrika se oudste hotelle) die perfekte, maklike ensuite bied opsie en die gerief van 'n hotel. Albei bied nie net verblyf nie, maar 'n ervaring!

Die Albert-restaurant is beskikbaar vir gaste, maar ook oop vir publiek. Publiek moet net verkieslik vooraf bespreek asseblief.

Ontbyt is 'n buffet en word bedien vanaf 07:00 tot 10:00

Saans is die restaurant oop van 18:30 tot 21:00

Akkommodasie
Hotel Bed en ontbyt
Geriewe
  • Braai
  • Lugverkoeling
  • Sateliet TV
  • Swembad
  • Veilige parkering
  • Wi-fi
Tariff & Capacity
  • Tariff From: R1,360.00 (For 2 People)
  • Total Units: 50
Eet & Drink
Restaurant
Generies
  • Wi-fi
Menu
  • Bedien alkohol
  • Hoofmaaltye
Dienste
Venue
Venue
  • Korporatiewe funksies
  • Spesiale funksies
  • Teepartytjies
  • Troues
Link copied!
Hotel Bed en ontbyt Restaurant Venue

Contact Details

  Show phone number

  Show email

  https://tuishuise.co.za/


Trading hours

  • Monday: 6:30 pm – 9 pm
  • Tuesday: 6:30 pm – 9 pm
  • Wednesday: 6:30 pm – 9 pm
  • Thursday: 6:30 pm – 9 pm
  • Friday: 6:30 pm – 9 pm
  • Saturday: 6:30 pm – 9 pm
  • Sunday: 6:30 pm – 9 pm

Address

Market Street, Cradock