Die Pienk Padstal
Die Pienk Padstal is 'n prettige, pittige padstal aan die hoofpad net buite Kakamas. Ons verkoop plaaslike en Suid-Afrikaanse seisoenale produkte soos dadels, rosyntjies, druiwe, droë vrugte asook geskenke en boeke. Op die perseel is 'n diner wat koffie, ontbyt, drinkgoed, ligte etes en beroemde skaapvleispasteie bedien. Ook 'n nuttige plek om toeriste-informasie oor die area te kry.
Eet & Drink
Generies
Menu