De Jager Loodgieter Kontrakteurs (EDMS) BPK
De Jagers Loodgieter & Siviele Kontrakteurs is 'n erkende professionele maatskappy wat verskeie dienste en infrastruktuurontwikkeling aan baie kliënte en munisipaliteite in die Groter Karoo en omliggende gebiede verskaf.
Ons maatskappy bestaan uit verskillende afdelings met hoogs ervare gekwalifiseerde en toegewyde personeel. Dit stel ons in staat om ons talle projekte tot bevrediging van ons kliënte met kwaliteit vakmanskap en professionaliteit te voltooi.
Ons Dienste:
- Loodgieter
- Gas Verskaffer (LPG)
- Siviele Werk
- Staalwerk/CNC Sny & konsep ontwerp
- Handel
Dienste
Bou en Konstruksie
Nutsman