Clanwilliam Museum
Die museum was die tronk van Clanwilliam. Werk is in 1987 begin om die tronk na 'n museum te transformeer en vandag huisves die museum baie historiese items wat elke besoeker 'n beeld gee van die ryk historiese agtergrond van die dorp. Elke kamer verteenwoordig 'n unieke storie. Vanaf die argeologiese geskiedenis tot die rieldanse geskiedenis.
Blommetyd sal ure verander - Hou asb ons sosiale media dop
Sien & Doen
Besienswaardigheid