Skip to Content

Clanflora

'n Gratis mobiele toepassing wat ontwikkel is om blomkykers te help om veldblomme aan die Weskus-, Cederberg-, Nieuwoudtville- en Namakwaland-streke vinnig en maklik te identifiseer. Volkleur foto's om meer as 600 blomspesies met gemak te kan uitken.

Ons leuse is Bewonder en Bewaar ons Blommeprag.  Met die kennismaak van spesie- en volksname, glo ons dat die publiek meer bewus sal word van elke unieke blom en plant en sodoende 'n bewaring sin sal ontwikkel wat sal meebring dat ons nageslagte ook die prag sal kan aanskou en geniet.

Dienste
Toerisme
Toerisme
  • Inligtingsbron
Verskilmakers
Ander verskilmakers
Sektor
  • Landbou
  • Natuurbewaring
Link copied!
Toerisme Ander verskilmakers

Contact Details

  Show email

  https://www.clanflora.co.za


Trading hours

No set trading hours


Address

No physical Address