Calitzdorp Tuinateljee
Ons is trots om een van Suid-Afrika se voorste vervaardigers van 'n wye reeks plantpotte, dekorpotte, fonteine, muurkuns en buitesitplekreekse te wees - sedert 2002.
Ons is geleë in die pragtige Port en Vetplant Hoofstad - Calitzdorp - in die Klein Karoo.
Ons lewer af na die Tuinroete area en koerier klein items landwyd.
Ten volle gelisensieerde Kafee - Kroeg - Deli.
Indien jy enige vrae het oor ons reeks beskikbare produkte, moet asseblief nie huiwer om ons span te kontak by info@tuinateljee.co.za of 072 963 5673 en ons sal binnekort na jou terugkom.