Skip to Content

Calitzdorp Museum

Ons fokus is om die kulturele geskiedenis van Calitzdorp en sy omgewing ten toon te stel. Die uitstallings verken die lewe, werktuie, mense en natuurskatte van Calitzdorp en die Klein Karoo omgewing, wat generasies terug strek.

Ons het ook 'n wye verskeidenheid van tweedehandse boeke te koop. 

Oop op alle vakansiedae behalwe Goeie Vrydag en die twee Kersdae

Sien & Doen
Besienswaardigheid
Besienswaardigheid
  • Museum en/of Monument
Dienste
Tweedehands
Algemeen
  • Boeke
Tweedehands
  • Boeke
Link copied!
Besienswaardigheid Tweedehands

Contact Details

  Show phone number

  Show email


Trading hours

  • Monday: 10 am – 3 pm
  • Tuesday: 10 am – 3 pm
  • Wednesday: 10 am – 3 pm
  • Thursday: 10 am – 3 pm
  • Friday: 10 am – 1 pm
  • Saturday: 10 am – 1 pm
  • Sunday: Closed

Address

Corner of Geyser and Van Riebeeck Street, Calitzdorp