Burgersdorp Gholfklub
In die klein dorpie, Burgersdorp, aan die voet van die Stormberge, vind jy die 9-gat, grasputjie Burgersdorp Gholfklub tussen ongetemde, maar pragtige landskap. Jy kan hier gholf speel enige dag van die week.
Johan en Michelle staan gereed om jou te verwelkom vir n welverdiende drankie en heerlike middag-of aandete.
Vir verdere navrae, kontak gerus:
Johan (Kroegman) - 071 645 1648
Annalet (Kaptein) - 082 786 0557
Op Facebook kan jy gerus gaan kyk na foto's van ons jaarlikse kompetisies, wat onder andere, die baie populere "Running-of-the-Babes/Bulls" en geborgde BKB-dag insluit.