Buffelsrivier Camping
Lus om vir 'n rukkie van alles te ontsnap en 'n bietjie van 'n avontuur in die natuur te beleef?
Dan is Buffelsrivier Kampering presies die plek vir jou. Kom ervaar die ruwe skoonheid van die Karoo, ver weg van alles en almal en leer wat dit beteken om heeltemal een met die natuur te wees. Dink aan kampvure, sterverligte nagte, 4 x 4 uitstappies of 'n stappie voor 'n stewige maaltyd wat op die oop vuur gekook word. Hierdie is een vir die "bucket list".
Akkommodasie
Algemene Info
Ete Opsies
Geriewe
Kampering
Tariff & Capacity
Sien & Doen
Only for overnight guests
Bookings: Verpligtend
Avontuur