Angorabok Monument
Willowmore het ‘n monument op gerig te ere aan die Angorabok wat soveel vir die dorp en omgewing se ekonomie beteken het. Die monument is op die vierkant langs die Stadsaal, en hy lyk na ‘n baie vriendelike kalant.
Sien & Doen
Besienswaardigheid