Skip to Content

Aasvogel Krans Cottages

Aasvogel krans plaas is gestig in 1836 en gelee in die Sneeuberge 6 km buite die lieflikke dorpie Nieu Bethesda. Die Gatsrivier vloei 10 km deur die plaas en het die mees aasemrowende kloof oor duisende Jare gekerf. Hier kan jy jou siel weer vind in die karoo en weer mens word.

Ons glo daarin om die skoonheid van die plaas te deel en het 2 lukse gaste cottages opgesit met al die geriewe wat jy sal aan kan dink. Kom sit op die stoep en staar na die kranse om jou, stap en bergfiets roetes is gemerk en die dorpie Nieu bethesda met al sy Restuarante & gallerye is 15 minute van die plaas ingang.

Akkommodasie
Plaasverblyf
Algemene Info
  • Braaihout beskikbaar
  • Selfoon ontvangs sleg
  • Ys beskikbaar
Ete Opsies
  • Braaipakke
  • Kosmandjie
Geriewe
  • Braai
  • Kaggel
  • Lugverkoeling
  • Veilige parkering
  • Wi-fi
Tariff & Capacity
  • Tariff From: R756.00 (Per Person)
  • Total Rooms: 3
  • Total Guests: 6
Link copied!
Plaasverblyf

Contact Details

  Show phone number

  Show email

  https://aasvogelkrans.co.za/


Trading hours

No set trading hours


Address

Aasvogelkrans Farm Cottages,, Aasvogelkrans Farm, Nieu-Bethesda