Skip to Content

Family Membership

Wie is Familie?

Familie is almal wat 'n Karoo-dorp huis noem. Elke besigheid, elke nie-winsgewende organisasie, elke individu. 

Elke persoon hier het 'n talent. Niemand is sonder waarde nie. En dit is presies wat ons nodig het. Saam is julle die krag wat ons dorpe weer laat floreer.  

Wat Jy Wen 

  • Jou besighede en geleenthede, sigbaar vir besoekers, beleggers, en samewerkers regoor die streek.  
  • Insluiting in geleenthede, roetes, en dorp projekte. Geleenthede vind jou. 
  • Toegang tot die volle Karoo-netwerk. Sien wie wat doen, en hoe jy verbind.  
  • Intellegente Stelsel wat admin ondersteuning. Werk een keer op, en dit vloei oral.  
  • Samewerking. Die platform bring aanvullende konsepte na vore, sodat jy vennote kan vind sonder om te soek.

Die Koste

Jaarlikse lidmaatskap R320

Word deel van die Verandering  

As jy hier woon, hier werk, of hier bou, is jy Familie. Registreer, eis jou besighede en geleenthede, en begin konnneksies bou. Jou dorp het jou nodig. Die Karoo het jou nodig.

This product has no valid combination.

This subscription is not compatible with the one already in your cart. Please order them separately or empty your cart.