Gariepdam is ‘n dorpie wat nooit sou voort bestaan het nie. Oorspronklik gebou as tydelike behuising dorp vir werkers wat die dam gebou het van 1968 tot 1971, staan vandag nog trots.
Hierdie groot oasis in ‘n semi-woestyn area is ‘n ongelooflike gesig en bied ‘n ideaal speelplek vir die wat lief is vi hul watersport.

Buur dorpe
Afstande hieronder is die mees gewilde paaie, soms grond en soms teer.