Skip to Content

Ons Huisie

Ons Huisie bied verblyf in 2 stylvolle eenhede waarvan 1 geskik is vir 'n gesin. Elke eenheid is met 'n yskassie, microwave, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met volke DStv-kan ale toe gerus, tuisgebakte beskuit en WiFi toegerus. Elke eenheid het sy eie ingang wat sy eie tafel en stoele lei. Tuin word gedeel met ander gaste. Ons Damcuzzi kan heerlik in geswem word.

Akkommodasie
Selfsorg Bed en ontbyt

Subcategories: Selfsorg, Bed en ontbyt

Ete Opsies
  • Ontbyt
Geriewe
  • Lugverkoeling
  • Swembad
  • Veilige parkering
  • Wi-fi
Selfsorg
  • Minimaal - ketel / mikrogolf
Tariff & Capacity
  • Tariff From: R580.00 (Per Person)
  • Total Units: 2
Skakel gekopieer!
Selfsorg Bed en ontbyt

Kontakbesonderhede

  Wys telefoonnommer


Adres

14 van der Merwe street, Hospitaal Heuwel, Beaufort-Wes