Skip to Content

Karoo Pomp

Oornag woonstel vir een of twee persone (Queen bed) in rustige karoo tuin. Mikrogolf, yskas, koffie geriewe en lugreëling. Braai plek onder groot koelteboom ( hout en ys gratis) plaasdam / swembad en genoeg parkering onder sekuriteits kameras. Karavane, bote, treilers, 4x4 en motorfietse welkom. Boesman tekeninge , museum en een van die 10 mooiste kerke in Suid Afrika te sien ( moet voor af reël ) troeteldiere ook welkom.

Akkommodasie
Selfsorg Kampering

Subcategories: Selfsorg, Kampering

Ete Opsies
  • Braaipakke
  • Etes net op vooraf-bespreking
Geriewe
  • Braai
  • Lugverkoeling
  • Swembad
  • Veilige parkering
Selfsorg
  • Minimaal - ketel / mikrogolf
Tariff & Capacity
  • Tariff From: R800.00 (Per Unit)
  • Total Units: 1
  • Total Rooms: 1
  • Total Guests: 2
Skakel gekopieer!
Selfsorg Kampering

Kontakbesonderhede

  Wys telefoonnommer

  Wys e-pos


Handelsure

No set trading hours


Adres

164 Human Street, Vosburg